Mediaverklarings

Afrikaner Selfbeskikking Party Mediaveklarings

MEDIA STATEMENT: The EFF’s ploy to protect their shared communist agenda with the ANC.

On Thursday 13 February 2020 the communist ANC South African regime should have been the focal point in the South African parliament as the destroyers of the once-prosperous, safe and civilised country, South Africa.  The speech of the ANC president, Cyril Ramaphosa was destined to contain more proof of this fact. The facts show that …

MEDIA STATEMENT: The EFF’s ploy to protect their shared communist agenda with the ANC. Read More »

MEDIAVERKLARING:Die EFF se set om hul gemeenskaplike kommunistiese agenda met die ANC te beskerm

Op Donderdag 13 Februarie 2020 moes die kommunistiese ANC regime in die Suid-Afrikaanse parlement die fokuspunt gewees het as die vernietigers van die eens welgestelde, veilige en beskaafde land, Suid- Afrika. Die toespraak van die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sou noodwendig bykomstige bewyse van hierdie feit bevat. Daardie feite dui weereens aan dat kommunisme, die mees …

MEDIAVERKLARING:Die EFF se set om hul gemeenskaplike kommunistiese agenda met die ANC te beskerm Read More »

MEDIAVERKLARING: : Die ANC openbaar sy onwettige verskuilde politieke agenda met onteiening van eiendom sonder vergoeding.

Die skokkende onthulling is in die afgelope naweek in die media gemaak dat die ANC bloot ʼn skyn-wetsontwerp oor onteiening sonder vergoeding vir openbare kommentaar gepubliseer het. Die media het openbaar dat Dr Mathole Motshekga van die ANC erken het dat die ANC hierdie skyn-wetsontwerp gepubliseer het sodat dit nie te veel teenkanting veroorsaak voordat …

MEDIAVERKLARING: : Die ANC openbaar sy onwettige verskuilde politieke agenda met onteiening van eiendom sonder vergoeding. Read More »

MEDIAVERKLARING: Die ANC versnel die skepping van ‘n kommunistiese rewolusionêre klimaat in Suid-Afrika

Daar kan geen twyfel meer wees dat die ANC besig is omdie skepping van ʼn kommunistiese rewolusionêre agenda in Suid-Afrika te versnel nie. Eers het die ANC president en huidige president vanmSuid-Afrika, Cyril Ramaphosa tydens sy sogenaamde “Versoeningsdag”-toespraak op 16 Desember 2019 valslik beweer dat die Voortrekkers van 1838 “invallers” in Zoeloe-grongebied was en datbdienZoeloe-krygers …

MEDIAVERKLARING: Die ANC versnel die skepping van ‘n kommunistiese rewolusionêre klimaat in Suid-Afrika Read More »

MEDIA STATEMENT:AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY LAUNCHED.

The well-known nationalist party, Front National (South Africa), resolved at an extraordinary National Congress on Friday night 10 January 2020 to change its name to AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY. The party blames the Freedom Front Plus for the latter’s 25 years of non-delivery on their 1994 election promise of obtaining self-determination for the Afrikaner nation and …

MEDIA STATEMENT:AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY LAUNCHED. Read More »

MEDIAVERKLARING:AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY GELOODS.

Die welbekende nasionalistiese party, FRONT NASIONAAL (Suid-Afrika) het Vrydagnag 10 Januarie 2020 op ʼn buitengewone Nasionale Kongres besluit om sy naam te verander na AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY. Die party blameer die Vryheidsfront Plus vir hul versuim om vir die afgelope 25 jaar enigsins vordering te maak met hul 1994-verkiesingsbelofte van selfbeskikking vir die Afrikanervolk en …

MEDIAVERKLARING:AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY GELOODS. Read More »

MEDIA STATEMENT: The ANC accelerates the creation of a communist revolutionary climate in South Africa

There can be no doubt anymore that the ANC is accelerating the creation of  a communist revolutionary climate in South Africa. First, in his so-called “Day of Reconciliation” speech on 16 December 2019, ANC president and current president of South Africa, Cyril Ramaphosa, falsely alleged that the Voortrekkers of 1838 were “invaders” of Zulu territory …

MEDIA STATEMENT: The ANC accelerates the creation of a communist revolutionary climate in South Africa Read More »