Julie 2024

U.S. President Donald Trump at the 101st

DIE SLUIPMOORD-AANVAL OP OUD-PRESIDENT TRUMP.

MEDIAVERKLARING                                           GEEN EMBARGO ROODEPOORT, SUID-AFRIKA  15 JULIE 2024. UITGEREIK DEUR ADV. JURG PRINSLOO SC, LEIER, AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY. Kontaknommer: 073 327 2061 E: admin@afrsp.org.za ONDERWERP: DIE SLUIPMOORD-AANVAL OP OUD-PRESIDENT TRUMP. Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) het kennis geneem van die sluipmoord-aanval op die vorige president van die Verenigde State van Amerika (“VSA”), meneer Donald Trump, op […]

DIE SLUIPMOORD-AANVAL OP OUD-PRESIDENT TRUMP. Read More »

Die VF Plus in die sogenaamde “regering van nasionale eenheid”.

                                          MEDIAVERKLARING Donderdag 4 Julie 2024. Johannesburg.                                           Geen embargo. Uitgereik deur Adv. Jurg Prinsloo SC, leier, Afrikaner Selfbeskikking Party Onderwerp: Die VF Plus in die sogenaamde “regering van nasionale eenheid”. Nou is die ware politieke beleid van die nasionale leierskap van die Vryheidsfront Plus onteenseglik ontmasker.  Volgens The Citizen (3 Julie 2024) het die (nasionale)

Die VF Plus in die sogenaamde “regering van nasionale eenheid”. Read More »