MEDIA STATEMENT: SOLIDARITY WITH LAW ENFORCEMENT OFFICIALS IN AMERICA WHO ARE GOOD PEOPLE, AND WITH PRESIDENT TRUMP, REGARDING THE CRIMES CURRENTLY PERPETRATED IN THE USA UNDER THE GUISE OF A CAMPAIGN CALLED “BLACK LIVES MATTER”

The Afrikaner Self-determination Party (“AFRSP”), a Christian nationalist party in South Africa, declare its solidarity with all the good people of all races who serve as law enforcement officials in the United States of America, and President Trump, who are facing a concerted criminal onslaught against the American people under the guise of a campaign called “Black lives matter”.

The AFRSP despises the conduct of the immoral left wingers, especially in the political and media spheres, who intentionally hide the truth from the public to fan the flames of racial conflict in the USA and the rest of the Free World.

The AFRSP prays that the good people of the United States, under the leadership of President Trump and his administration, will be blessed with wisdom and strength to save their country from this evil onslaught.

 MEDIAVERKLARING

PRETORIA, SUID-AFRIKA

8 JUNIE 2020

Adv Jurg Prinsloo SC
Adv Jurg Prinsloo SC Leier

UITGEREIK DEUR JURG PRINSLOO SC, LEIER VAN DIE AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY

ONDERWERP: SOLIDARITEIT MET WETSTOEPASSERS IN AMERIKA WAT GOEIE MENSE IS, EN MET PRESIDENT TRUMP,  IN VERBAND MET DIE MISDADE WAT TANS IN DIE VSA GEPLEEG WORD ONDER DIE SKYN VAN ǹ VELDTOG GENAAMD “BLACK LIVES MATTER”

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”), ǹ Christelike nasionalistiese party in Suid-Afrika, verklaar sy solidariteit met al die goeie mense van alle rasse wat as wetstoepassers in die Verenigde State van Amerika optree, en President Trump wat ǹ doelbewuste misdadige aanslag teen die Amerikaanse bevolking onder die skyn van ǹ veldtog genaamd “Black lives matter” trotseer.

Die AFRSP verag die optrede van die immorele linkses, veral in die media- en politieke sfere, wat doelbewus die ware feite van die publiek weghou sodat hulle die vlamme van rasse-konflik in die VSA en elders in die Vrye Wëreld kan aanblaas.

Die AFRSP bid dat die goeie mense van die Verenigde State, onder die leiding van President Trump en sy administrasie, geseën sal word met wysheid en krag om hul land van hierdie bose teistering te red.

Lewer u komentaar