Party Sake

Mediaverklarings aangaande die AFRSP Party Sake

MEDIA STATEMENT: THE AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY DEMANDS IMMEDIATE COMPLIANCE BY THE SOUTH AFRICAN GOVERNMENT WITH THREE DEMANDS.

The AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY (“AFRSP”) has today submitted three demands to President Cyril Ramaphosa in an open letter from its leader, advocate Jurg Prinsloo SC, and has demanded that the three demands be complied with immediately. The full text of the letter is attached hereto and is also available on the web site of the
Lees die artikel verder…

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

                                                                                                                  18 Junie 2020. President Ramaphosa, Uniegebou, Arcadia, Pretoria. E-pos:  presidentrsa@presidency.gov.za U Eksellensie, OPE BRIEF:   EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. In die lig van optrede van die Suid-Afrikaanse regering wat duidelik skadelik is vir Suid-Afrika en in sekere gevalle ook strydig is met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 en van die Volkereg,
Lees die artikel verder…

MEDIA STATEMENT:AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY LAUNCHED.

The well-known nationalist party, Front National (South Africa), resolved at an extraordinary National Congress on Friday night 10 January 2020 to change its name to AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY. The party blames the Freedom Front Plus for the latter’s 25 years of non-delivery on their 1994 election promise of obtaining self-determination for the Afrikaner nation and
Lees die artikel verder…

MEDIAVERKLARING:AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY GELOODS.

Die welbekende nasionalistiese party, FRONT NASIONAAL (Suid-Afrika) het Vrydagnag 10 Januarie 2020 op ʼn buitengewone Nasionale Kongres besluit om sy naam te verander na AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY. Die party blameer die Vryheidsfront Plus vir hul versuim om vir die afgelope 25 jaar enigsins vordering te maak met hul 1994-verkiesingsbelofte van selfbeskikking vir die Afrikanervolk en
Lees die artikel verder…