September 2022

SLUIPMOORD OP MNR. SCHALK PIENAAR, PROKUREUR EN OUD-KP PARLEMENTSLID

ONDERWERP: SLUIPMOORD OP MNR. SCHALK PIENAAR, PROKUREUR EN OUD-KP PARLEMENTSLID Die Afrikaner Selfbeskikking Party het met afsku verneem van die sluipmoord op meneer David Schalk Pienaar (69) gister, Maandag 19 September 2022, by sy woning in Mokopane (Potgietersrus). Meneer Pienaar was ʼn bekende prokureur en vanaf 8 Mei 1987 tot 27 April 1994 as lid […]

SLUIPMOORD OP MNR. SCHALK PIENAAR, PROKUREUR EN OUD-KP PARLEMENTSLID Read More »

AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY VERWERP DIE SOGENAAMDE “UNLAWFUL ENTRY ON PREMISES” WETSONTWERP

ONDERWERP: AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY VERWERP DIE SOGENAAMDE “UNLAWFUL ENTRY ON PREMISES” WETSONTWERP EN STEL NUWE, VERBETERDE WETLIKE BESKERMING VOOR VIR WETTIGE SUID-AFRIKAANSE HUIS- EN GRONDBEWONERS. Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”), advokaat Jurg Prinsloo SC, het Vrydag in ʼn sterkbewoorde skriftelike voorlegging van die party aan die Departement van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling

AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY VERWERP DIE SOGENAAMDE “UNLAWFUL ENTRY ON PREMISES” WETSONTWERP Read More »

Re: Written comments on proposed Unlawful Entry on Premises Bill, [B – 2022]

16 September 2022 Director-General: Justice and Constitutional Development, Pretoria. Attention: Ms A Botha. By e-mail: AlBotha@justice.gov.za Dear Madam, Re: Written comments on proposed Unlawful Entry on Premises Bill, [B – 2022] In respect of Clause 1 (Definitions): A “lawful occupier” as defined in this clause is any person who physically occupies a premises, only excluding

Re: Written comments on proposed Unlawful Entry on Premises Bill, [B – 2022] Read More »