Welkom by die Afrikaner Selfbeskikking Party webwerf

Nuutste Media Verklarings

Vind ons nuutste Media verklarings hier of besoek die Media Veklaring skakel in die Kieslys hier bo

Strewe

Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY is onherroeplik verbind tot die verkryging van ons volk se vryheid in ons vaderland onder ons eie regering

Lees Verder

 

Selfbeskikking is die reg van ‘n volk om oor elke faset van sy bestaan, sonder inmenging, self te beslis.

  1. Die Party aanvaar as uitgangspunt dat die vreedsame naasbestaan van volke, en onderlinge samewerking tussen hulle, die beste gedien kan word deur die volle verwesenliking van elkeen se reg op selfbeskikking.
  2. Selfbeskikking vir ons volk, die Afrikanervolk, sal met al die mag tot die Party se beskikking nagestreef word.
  3. Terselfdertyd word alle ander volke se reg op volle politieke selfbeskikking erken.
  4. Volle politieke selfbeskikking kan alleen verwesenlik word deur die maksimale vestiging van elke volk in sy eie gebied.
  5. Magsdeling, in watter vorm en op watter vlak ook al, is onversoenbaar met ons volk se selfbeskikking en word verwerp.

Lees Verder

Ons is baie trots op ons Dagbestuur en Takvoorsitters. Kyk gerus na ons  Party Leiding blad vir meer inligting 

English Translation

To view the Afrikaner Self-Determination Party website in English, Click or tab on the globe icon in the top right corner and select English. You can always change back to Afrikaans again at any time,