MEDIAVERKLARING:Die EFF se set om hul gemeenskaplike kommunistiese agenda met die ANC te beskerm
Op Donderdag 13 Februarie 2020 moes die kommunistiese ANC regime in die Suid-Afrikaanse parlement die fokuspunt gewees het as die vernietigers van die eens welgestelde, veilige en beskaafde land, Suid- Afrika. Die toespraak van die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sou noodwendig bykomstige bewyse van hierdie feit bevat. Daardie feite dui weereens aan dat kommunisme, die mees […]