Henry White, Secretary

Afsterwe van meneer Henry White

Die sekretaris van die dagbestuur van die Afrikaner Selfbeskikking Party, meneer Henry White, is op Dinsdag 6 Julie 2021 na ń kort siekbed oorlede. Henry was in woord en daad ń inspirerende Christen-volksgenoot en mede-stryder vir ons selfbeskikking. Ons dank ons Vader vir die tyd wat hy aan ons gegee is. Die party betuig graag
Lees die artikel verder…