Verklaring

Ek het onlangs verneem van die  afsterwe van twee mega-Springbokstoeiers van die Wesrand. Danie Brits is vyf maande gelede oorlede en sy boesemvriend, Danie Voges, vandeesweek. Ek dink met heimwee terug aan die keer toe ek hulle en my jarelange vriend, Johan van Zyl, wat saam met hulle professioneel gestoei het, as my gaste vir […]

Verklaring Read More »