Die VF Plus in die sogenaamde “regering van nasionale eenheid”.
MEDIAVERKLARING Donderdag 4 Julie 2024. Johannesburg. Geen embargo. Uitgereik deur Adv. Jurg Prinsloo SC, leier, Afrikaner Selfbeskikking Party Onderwerp: Die VF Plus in die sogenaamde “regering van nasionale eenheid”. Nou is die ware politieke beleid van die nasionale leierskap van die Vryheidsfront Plus onteenseglik ontmasker. Volgens The Citizen (3 Julie 2024) het die (nasionale) […]
Die VF Plus in die sogenaamde “regering van nasionale eenheid”. Read More »