Onteiening sonder vergoeding

Mediaverklarings aangaande Onteiening sonder vergoeding

Adv Jurg Prinsloo SC

Die Onteieningswetsontwerp, 2020

MEDIAVERKLARING      Pretoria      13 Oktober 2020 Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) het kennis geneem van die ANC/SA Kommunistiese Party/COSATU – alliansie regering se publikasie van die Onteieningswetsontwerp, 2020 op Vrydag 9 Oktober 2020. Die AFRSP het reeds op Donderdag 14 Junie 2018 by wyse van die persoonlike skriftelike voorlegging van sy huidige leier, en weer op […]

Die Onteieningswetsontwerp, 2020 Read More »

MEDIAVERKLARING: : Die ANC openbaar sy onwettige verskuilde politieke agenda met onteiening van eiendom sonder vergoeding.

Die skokkende onthulling is in die afgelope naweek in die media gemaak dat die ANC bloot ʼn skyn-wetsontwerp oor onteiening sonder vergoeding vir openbare kommentaar gepubliseer het. Die media het openbaar dat Dr Mathole Motshekga van die ANC erken het dat die ANC hierdie skyn-wetsontwerp gepubliseer het sodat dit nie te veel teenkanting veroorsaak voordat

MEDIAVERKLARING: : Die ANC openbaar sy onwettige verskuilde politieke agenda met onteiening van eiendom sonder vergoeding. Read More »