DIE OOGLOPENDE VALS VERDUIDELIKINGS VIR POETIN SE INVAL IN OEKRAïNE
Die wêreld is geskok deur die inval van Russiese magte in Oekraïne. Geskok omdat die inval self ʼn duidelike skending van die soewereiniteit van Oekraïne is, en ook weens die duidelike vals verduidelikings wat onderskeidelik vòòr, en ná, die begin van die inval deur die huidige diktatoriale president van Rusland, Wladimir Poetin, en sy ambassadeur […]
DIE OOGLOPENDE VALS VERDUIDELIKINGS VIR POETIN SE INVAL IN OEKRAïNE Read More »