Maand: Maart 2020

mona lisa protection protect virus

OPROEP IN VERBAND MET COVID-19 PANDEMIE – 28 MAART 2020.

Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY doen ǹ dringende beroep op al sy lede en ondersteuners om nougeset die maksimum persoonlike isolasie toe te pas in die afgekondigde tydperk vanaf 27 Maart 2020 tot 16 April 2020. Wanneer enige simptome van die COVID -19 siekte opgemerk word, moet daar nie gehuiwer word om ONMIDDELLIK mediese advies te …

OPROEP IN VERBAND MET COVID-19 PANDEMIE – 28 MAART 2020. Read More »