Ekonomie

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë)

Goeiedag, Dames Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 is ‘n opvolg van laaskeer waar ons oor finansiële behoud gesels het, hierdie week, soos belowe, is ek terug met ‘n artikel oor verstandelike uithouvermoë. INLEIDING Of jy nou met ‘n ernstige gesondheidskwaal worstel, of in ‘n finansiële krisis gedompel is, swaar tye is onvermydelik. Sonder […]

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë) Read More »

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 1 (Finansiële Behoud)

Goeiedag, Dames Ek vertrou dat almal van julle ‘n geseënde Christusfees beleef het. Die ou jaar is op sy rug en ons het pas die nuwe jaar tegemoet geloop. Vanuit Dagbestuur se oord is daar ‘n groot behoefte uitgespreek om ons dameslede in staat te stel om ondersteuning aan hul huisgesinne en gemeenskappe te verleen.

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 1 (Finansiële Behoud) Read More »

In 'n onderhoud verduidelik Richard Quest hoe Suid Afrika se hele ekonomie gekaap is en wat die buitewêreld werklik hiervan dink.

“Julle hele ekonomie was gekaap! Hoeveel mense dien vonisse uit?” -Richard Quest

Die Suid Afrikaanse regering sit met hulle vinger in hulle ore want hulle geloofwaardigheid bestaan net nie meer nie. Ramaphosa as President het geen geloofwaardigheid meer nie want sy oggend en aand praatjies stem glad nie meer ooreen nie. Dit is tipies vakbond taktiek kom met ‘n klomp verskuilde agendas na die onderhandelings tafel en

“Julle hele ekonomie was gekaap! Hoeveel mense dien vonisse uit?” -Richard Quest Read More »