DIE OMSENDBRIEF VAN DIS-CHEM
ʼn Omsendbrief wat oënskynlik deur die Hoof Uitvoerende Beampte van Dis-Chem uitgereik is, het onlangs op sosiale media gesirkuleer en skerp kritiek van gebruikers van sosiale media ontlok. In die omsendbrief word aanstelling van blankes in enige pos in Dis-Chem verbied tot verdere kennisgewing. Selfs interne bevorderings word volgens die dokument verbied tot verdere kennisgewing. […]
DIE OMSENDBRIEF VAN DIS-CHEM Read More »