ONDERWERP: 31 Mei : ‘n Datum met ingrypende betekenis in die Afrikanervolk se geskiedenis.
Die datum 31 Mei roep herinneringe van sowel die onderdrukking as die bevryding van die Afrikanervolk op. Op 31 Mei 1902 is die ooreenkoms in Melrose-huis in Pretoria onderteken waardeur die twee internasionaal-erkende Boere-Republieke na jarelange oorlog onderwerp is aan die koninkryk van Brittanje. Hierdie oorgawe is op die Boerevolk afgedwing deur die volksmoord wat […]