Onderwerp: BRAND IN DIE PARLEMENT VAN SUID-AFRIKA – 2 JANUARIE 2022
Die Afrikaner Selfbeskikking Party het sedert vroeg op 2 Januarie 2022 saam met die res van Suid-Afrika se burgers en die buiteland aanskou hoe groot dele van die parlementsgebou in Kaapstad brand. Volgens die nuutste inligting smeul sekere dele daarvan vandag nog en is een persoon in hegtenis geneem onder verdenking van huisbraak en brandstigting. […]
Onderwerp: BRAND IN DIE PARLEMENT VAN SUID-AFRIKA – 2 JANUARIE 2022 Read More »