Privaatheid Beleid

Die Onderstaande Privaatheid Beleid is onder Hersiening deur ons leier Adv. Jurg Prinsloo en sal binekort gewysig word.

Watter persoonlike informasie versamel ons en hoekom:

Kommentare

Wanneer besoekers kommentare laat op die webwerf, dan versamel ons die inligting wat in die kommentaar vorm vertoon word, so ook die besoeker se IP adres en soekenjin gebruiker agent string om te help met “spam” identifisering

‘n Anonieme string, geskep van van jou epos adres (ook genoem ‘n hash) kan verskaf word aan die diens om te bevestig of jy daarvan gebruik maak. Die Gravatar diens beleid is hier beskikbaar: https://automattic.com/privacy/. Na goedkeuring van jou kommentaar is jou profiel foto sigbaar aan die publiek in die konteks van jou kommentaar

Media

Indien jou foto’s oplaai, moet jy asb verhoed dat die foto’s liggingsinformasie (EXIF GPS) by die foto ingesluit is. Besoekers kan foto’s aflaai en die inligting ontgin van foto’s op die webwerf.

Kontak vorms

Inligting wat op kontak vorms ingevul word, word versamel en toegepas om die doel van die kontak vorm te vervul.

Cookies

Indien jy ‘n kommentaar laat op ons webwerf mag jy instem om jou naam, epos adres en webwerf in cookies te berg. Dit is slegs vir jou gerief sodat jy nie weer hierdie inligting hoef in te vul wanneer jy nog ‘n kommentaar lewer. Hierdie cookies is geldig vir ‘n jaar.

Wanneer jy ons Inteken blad besoek, sal ons ‘n tydelike cookie instel om vas te stel of jou soekenjin cookies aanvaar. Die cookie bevat geen persoonlike inligting en word uit gewiswanneer jy jou soekenjin toemaak.

Wanneer jy inteken, sal ons verskeie cookies instel om jou inteken informasie, sowel as jou skerm vertoning keuses te stoor. Inteken cookies is geldig vir twee dae, en skrm opsie cookies vir ‘n jaar. As jy “onthou my” selekteer, is jou intekening geldig vir twee weke. Wanneer jy uit teken sal die cookies verwyder word.

Indien jy ‘n artikel wysig of publiseer, sal ‘n addisionele cookie in jou soekenjin gestoor word. Die cookie sluit geen persoonlike data in nie en dui eenvoudig net die post ID van die artikel wat jy sopas gewysig het. Dit verval binne een dag.

Ingebedde inhoud van ander webwerwe

Artikels op hierdie werf mag soms ingebedde inhoud (bv. videos, prente, artikels, ens.) bevat. Ingebedde inhoud tree presies dieselfde op asof die besoeker die ander webwerf besoek.

Artikels op hierdie werf mag soms ingebedde inhoud (bv. videos, prente, artikels, ens.) bevat. Ingebedde inhoud tree presies dieselfde op asof die besoeker die ander webwerf besoek.

Analise

Met wie deel ons jou inligting

Ons mag dalk van tyd tot tyd informasie oor jou deel met geaffiliëerde webwerwe, wat dit dan weer vir oa bemarkingsveldtogte kan gebruik.

Hoe lank hou on jou inligting

Sou jy ‘n kommentaar lewer, word die kommentaar en sy metadata behou vir solank as die webwerf funksioneel is en bestaan. Dit is sodat ons daaropvolgende kommentare outomaties kan herken en goedkeur in plaas daarvan om dit in ‘n moderasie waglys te plaas.

Vir gebruikers wat registreer op ons webwerf(indien enige), stoor ons ook die informasie wat verskaf word in hul gebruikers profiele. Alle gebruikers hulle persoonlike inligting sien, wysig of uitwis ter enige tyd (behalwe dat hulle nie hul gebruikersnaam kan verander). Webwerf administrateurs kan ook hierdie inligting sien en wysig.

Watter regte het jy oor jou informasie

Indien jy ‘n rekening op hierdie webwerf het, of kommentare gelaat het, kan jy ‘n versoek dat ‘n uitgevoerde lêer van die persoonlike inligting wat ons van jou het aan jou verskaf word, insluitend enige informasie wat jy aan ons verskaf het. Jy kan ook versoek dat ons die inligting uitvee wat ons oor jou gestoor het. Dit sluit nie enige inligting in wat ons verplig is om te behou vir administratiewe, wetlike, of sekuriteits doele nie.

Waarheen stuur ons jou inligting

Besoeker kommentare mag dalk deur ‘n outomatiese “spam” opsporingsdiens bespeur word.

Jou kontak besonderhede

Ons deel lede se kontakbesonderhede met geen derde party webwerwe nie.

Verdere Inligting

Hoe beskerm ons jou inligting

Watse databreuk prosedures het ons in plek?

Watter derdeparty toepassings/webwerwe verskaf ons van inligting

Watse outomatiese besluitneming en / of profilering ons doen met die gebruiker data

Bedryf regulatoriese openbaarmakingsvereistes