Afsterwe van meneer Hannes Engelbrecht

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) het met leedwese verneem van die  afsterwe van een van die party (destyds nog genoem Front Nasionaal) se stigterslede en voormalige leier, meneer Hannes Engelbrecht, op Dinsdag 7 September 2021. Hannes se liefde vir sy volk en sy wye kennis van die geskiedenis en politiek blyk uit sy vele artikels […]

Afsterwe van meneer Hannes Engelbrecht Read More »