Ontmoet die Afrikaner Selfbeskikking Party (AFRSP) Leierskap.
Die bekwame leiers van die Afrikaner Selfbeskikking Party (AFRSP).
Hier kan u meer besonderhede kry oor ons dagbestuur en hulle CVs
Ons is baie trots op ons Partyleierskap en wil graag hier meer besonderhede oor hulle met u deel. Die AFRSP het ‘n nuwe dagbestuur verkies. Soos uit hul CV’s gesien kan word, beskik die dagbestuurslede oor die deskundigheid en ervaring wat nodig is om die nodige stappe te neem om beslag te gee aan ons volk se Volkeregtelike reg op selfbeskikking. Meer foto’s en inligting sal mettertyd hier bygevoeg word.
Om hulle CV’s te besigtig kan u op hulle fotos klik en dan op die skakels wat na hulle CV’s lei.
DAGBESTUURS LEDE
Adv Jurg Prinsloo SC
Leier
Adv. Jurg Prinsloo SC is tans die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party. Klik hier om sy CV te besigtig