ONDERWERP: DIE EFF SE DREIGEMENT VAN “SLUITING” VAN SUID-AFRIKA OP 20 MAART 2023
Die dreigement van Julius Malema en ander lede van die EFF dat die EFF Suid-Afrika op Maandag 20 Maart 2023 sal “sluit” kan nie ligtelik opgeneem word nie. Malema, die oud-leier van die ANC- Jeugliga, het self by herhaling in die openbaar sy nuwe party, die EFF, verbind tot rewolusie om kwansuis ekonomiese vryheid van …
ONDERWERP: DIE EFF SE DREIGEMENT VAN “SLUITING” VAN SUID-AFRIKA OP 20 MAART 2023 Read More »