BEWEERDE ONDERSOEK TEEN SOGENAAMDE “ANTI-VAX” GENEESHERE.
Onderwerp: BEWEERDE ONDERSOEK TEEN SOGENAAMDE “ANTI-VAX” GENEESHERE. Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP’) het met kommer kennis geneem van media-berigte oor verdagmaking van, en nou selfs ondersoeke teen, geneeshere wat hul uitspreek teen die inspuitings wat deur die Suid-Afrikaanse regering gepropageer word as teenmaatreël teen Covid 19. Volgens ʼn nuusberig wat vandag gepubliseer is, sê die […]
BEWEERDE ONDERSOEK TEEN SOGENAAMDE “ANTI-VAX” GENEESHERE. Read More »