Maand: Desember 2021

photo of red boxes

Kersboodskap van Adv Jurg Prinsloo SC, leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party.

Ná afloop van nog ʼn jaar van beproewing het ons volk rede om ontevrede te wees met ons omstandighede: Langdurige inperkings deur die kommunistiese ANC-regering van Suid-Afrika onder die vaandel van die Covid 19 regulasies wat nie net die bevolking verarm het, besighede vernietig het, werkloosheid tot die hoogste vlak laat toeneem het, en die …

Kersboodskap van Adv Jurg Prinsloo SC, leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party. Read More »

AFGELOPE STEMMING OOR WYSIGING VAN ARTIKEL 25 VAN DIE GRONDWET VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Die parlementêre debat, stemming en mediaverklarings oor die wysiging van artikel 25 van die Suid-Afrikaanse grondwet op Dinsdag 7 Desember 2021 het sekere dinge weer duidelik gemaak. Die ANC het sy onverbloemde vyandskap teenoor die blankes van Suid-Afrika, insluitend die Afrikanervolk, weer gewys in die debat en in die stemming. Mathole Motshekga, daardie ou bekende …

AFGELOPE STEMMING OOR WYSIGING VAN ARTIKEL 25 VAN DIE GRONDWET VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Read More »

AFRSP Embleem

Nuwe leiergroep van die Afrikaner Selfbeskikking Party

Nuwe leiergroep van die Afrikaner Selfbeskikking Party: Tydens die Nasionale Kongres van die Afrikaner Selfbeskikking Party gister, 4 Desember 2021, in Roodepoort, is die volgende nuwe leiergroep van die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) verkies: Leier en ampshalwe voorsitter van die dagbestuur: Adv Jurg Prinsloo SC. Onderleier en ampshalwe ondervoorsitter van die dagbestuur asook operasionele bestuurder …

Nuwe leiergroep van die Afrikaner Selfbeskikking Party Read More »