Kommunisme

Alle Mediaverklaring aangaande kommunisme

ANC SE TOTALE AANSLAG TEEN SUID-AFRIKAANSE LIGVELLIGES.

                                                                    OPROEP.                                                           20 NOVEMBER  2023. UITGEREIK DEUR ADV. JURG PRINSLOO SC, LEIER, AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY Kontaknommer: 073 327 2061                                                         E: admin@afrsp.org.za ONDERWERP: ANC SE TOTALE AANSLAG TEEN SUID-AFRIKAANSE LIGVELLIGES. Die ANC se totale aanslag teen die ligvellige deel van die Suid-Afrikaanse bevolking duur onverpoos voort. Die ANC het byvoorbeeld reeds aangedui dat hulle verkryging van […]

ANC SE TOTALE AANSLAG TEEN SUID-AFRIKAANSE LIGVELLIGES. Read More »

Plaasaanvalle

DIE HERHAALDE OPROEP VAN MALEMA: “SHOOT TO KILL” “KILL THE BOER, THE FARMER”

MEDIAVERKLARING                                                                            GEEN EMBARGO ROODEPOORT, SUID-AFRIKA 31 JULIE  2023. UITGEREIK DEUR ADV. JURG PRINSLOO SC, LEIER, AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY Kontaknommer: 073 327 2061 E: admin@afrsp.org.za ONDERWERP: DIE HERHAALDE OPROEP VAN MALEMA: “SHOOT TO KILL” “KILL THE BOER, THE FARMER” Op Saterdag 29 Julie 2023 het die leier van die “Economic Freedom Fighters” (“EFF”), Julius Malema, weereens in

DIE HERHAALDE OPROEP VAN MALEMA: “SHOOT TO KILL” “KILL THE BOER, THE FARMER” Read More »

ONDERWERP: DIE EFF SE DREIGEMENT VAN “SLUITING” VAN SUID-AFRIKA OP 20 MAART 2023

Die dreigement van Julius Malema en ander lede van die EFF dat die EFF Suid-Afrika op Maandag 20 Maart 2023 sal “sluit” kan nie ligtelik opgeneem word nie. Malema, die oud-leier van die ANC- Jeugliga, het self by herhaling in die openbaar sy nuwe party, die EFF, verbind tot rewolusie om kwansuis ekonomiese vryheid van

ONDERWERP: DIE EFF SE DREIGEMENT VAN “SLUITING” VAN SUID-AFRIKA OP 20 MAART 2023 Read More »

DIE OOGLOPENDE VALS VERDUIDELIKINGS VIR POETIN SE INVAL IN OEKRAïNE

Die wêreld is geskok deur die inval van Russiese magte in Oekraïne. Geskok omdat die inval self ʼn duidelike skending van die soewereiniteit van Oekraïne is, en  ook weens die duidelike vals verduidelikings wat onderskeidelik vòòr, en ná, die begin van die inval deur die huidige diktatoriale president van Rusland, Wladimir Poetin, en sy ambassadeur

DIE OOGLOPENDE VALS VERDUIDELIKINGS VIR POETIN SE INVAL IN OEKRAïNE Read More »

ONDERWERP: 31 Mei : ‘n Datum met ingrypende betekenis in die Afrikanervolk se geskiedenis.

Die datum 31 Mei roep herinneringe van sowel die onderdrukking as die bevryding van die Afrikanervolk op. Op 31 Mei 1902 is die ooreenkoms in Melrose-huis in Pretoria onderteken waardeur die twee internasionaal-erkende Boere-Republieke na jarelange oorlog onderwerp is aan die koninkryk van Brittanje. Hierdie oorgawe is op die Boerevolk afgedwing deur die volksmoord wat

ONDERWERP: 31 Mei : ‘n Datum met ingrypende betekenis in die Afrikanervolk se geskiedenis. Read More »

SUBJECT: 31 May: A date with great importance to the Afrikaner people

The date 31 May reminds one of both the oppression and the liberation of the Afrikaner people. On 31 May 1902 the treaty of Vereeniging was signed in Melrose House in Pretoria. In terms thereof, the two internationally-recognized Boer Republics were subjected to imperial British rule after long years of war. That surrender by the

SUBJECT: 31 May: A date with great importance to the Afrikaner people Read More »

Plaasaanvalle

The terrorist onslaught against farmers with light skins in South Africa.

MEDIA STATEMENT  In the most recent few weeks, the violent onslaught against farmers with light skins in South Africa has clearly escalated. The term “farm attacks” for this onslaught is in our opinion unsuitable. These attacks are terrorism. The attacks are currently executed without exception by groups of dark-skinned terrorists against light-skinned people and their

The terrorist onslaught against farmers with light skins in South Africa. Read More »

Plaasaanvalle

Die terroristiese aanslag teen ligvellige plaasboere in Suid-Afrika.

MEDIAVERKLARING: Pretoria  10 Julie 2020 In die afgelope paar weke is die gewelddadige aanslag teen ligvellige plaasboere in Suid-Afrika ooglopend verskerp. Die term “plaas-aanvalle” vir hierdie tipe aanslag is na ons mening onvanpas. Hierdie aanvalle is terrorisme. Die aanvalle word tans sonder uitsondering deur groepe donkervellige terroristeuitgevoer teen ligvellige boere en hul gesinne. Dit getuig

Die terroristiese aanslag teen ligvellige plaasboere in Suid-Afrika. Read More »

MEDIAVERKLARING: DIE AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY EIS ONMIDDELLIKE NAKOMING VAN DRIE EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY (“AFRSP”) het vanoggend in ʼn ope brief van sy leier, advokaat Jurg Prinsloo SC, aan president  Cyril Ramaphosa drie skriftelike eise gestel en geëis dat die Suid-Afrikaanse regering onmiddellik daaraan voldoen. Die volledige teks van die brief is hierby aangeheg en is ook beskikbaar op die webblad van die Afrikaner Selfbeskikking

MEDIAVERKLARING: DIE AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY EIS ONMIDDELLIKE NAKOMING VAN DRIE EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. Read More »