Maand: Maart 2021

Beroep om vrywillige bydraes

Geagte volksgenote, ons almal besef sekerlik in watter gemors ons land verkeer as gevolg van die ANC-regering. Ons MOET uit hierdie omdedrukkende staatkundige bedeling kom. Die Afrikaner Selfbeskikking Party is ons enigste hoop daarvoor. Die party werk onverpoos, en is tans besig met kritiek-belangrike voorbereiding om Volkeregtelik ons selfbeskikkingsreg af te kan dwing. Al die …

Beroep om vrywillige bydraes Read More »

DR FERDI HARTZENBERG

ONDERWERP : AFSTERWE VAN DR FERDI HARTZENBERG

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) betuig sy opregte meegevoel met die  famile en vriende van dr. Ferdi Hartzenberg, in lewe die laaste leier van die Konserwatiewe Party van Suid-Afrika, met die afsterwe van dr. Hartzenberg op 12 Maart 2021 in die ouderdom van 85 jaar. Die AFRSP bid dr. Hartzenberg se familie en vriende die …

ONDERWERP : AFSTERWE VAN DR FERDI HARTZENBERG Read More »

ONDERWERP : AFSTERWE VAN SY MAJESTEIT KONING GOODWILL ZWELITHINI

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) betuig sy opregte meegevoel met die koninklike familie van die Zoeloevolk en met die Zoeloevolk oor die afsterwe van Sy Majesteit Koning Goodwill Zwelithini vanoggend in die ouderdom van 72 jaar. Die afgestorwe koning was ʼn onverskrokke leier wat die belange van die Zoeloevolk altyd voorop gestel het in sy …

ONDERWERP : AFSTERWE VAN SY MAJESTEIT KONING GOODWILL ZWELITHINI Read More »