Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY doen ǹ dringende beroep op al sy lede en ondersteuners om nougeset die maksimum persoonlike isolasie toe te pas in die afgekondigde tydperk vanaf 27 Maart 2020 tot 16 April 2020. Wanneer enige simptome van die COVID -19 siekte opgemerk word, moet daar nie gehuiwer word om ONMIDDELLIK mediese advies te soek nie.
Die huidige beskikbare mediese inligting oor die COVID -19 pandemie sluit in dat die siekte deur die lug oordraagbaar is. Indien dit die longe van ǹ persoon geïnfekteer het wat kwesbaar is weens faktore soos ǹ kroniese siektetoestand of onderdrukte of verswakte immuunsisteem, lei dit volgens daardie mediese inligting meestal tot die dood van daardie persoon .
Persoonlike isolasie is daarom absoluut noodsaaklik.
Die erns van die situasie kan nie genoeg belemtoon word nie.
Leier, Afrikaner Selfbeskikking Party.
APPEAL IN RESPECT OF THE COVID-19 PANDEMIC – 28 MARCH 2020.
The AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY urgently calls on all its members and supporters to strictly apply maximum personal isolation in the announced period from 27 March 2020 until 16 April 2020. When any of the symptoms of the COVID -19 disease are noticed, medical advice should be obtained IMMEDIATELY without hesitation.
The current available medical information about the COVID-19 pandemic includes that the disease is airborne. According to medical information, if the lungs of a person who is vulnerable as a result of factors such as an underlying chronic illness or weakened immune system or immune system under pressure, are infected , it leads to the death of that person in most cases.
Personal isolation of the population is therefore absolutely imperative.
The seriousness of the situation cannot be over-emphasized.
Leader, Afrikaner Self-determination Party.