Party Sake

Afsterwe van meneer Hannes Engelbrecht

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) het met leedwese verneem van die  afsterwe van een van die party (destyds nog genoem Front Nasionaal) se stigterslede en voormalige leier, meneer Hannes Engelbrecht, op Dinsdag 7 September 2021. Hannes se liefde vir sy volk en sy wye kennis van die geskiedenis en politiek blyk uit sy vele artikels …

Afsterwe van meneer Hannes Engelbrecht Read More »

Beroep om vrywillige bydraes

Geagte volksgenote, ons almal besef sekerlik in watter gemors ons land verkeer as gevolg van die ANC-regering. Ons MOET uit hierdie omdedrukkende staatkundige bedeling kom. Die Afrikaner Selfbeskikking Party is ons enigste hoop daarvoor. Die party werk onverpoos, en is tans besig met kritiek-belangrike voorbereiding om Volkeregtelik ons selfbeskikkingsreg af te kan dwing. Al die …

Beroep om vrywillige bydraes Read More »

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

                                                                                                                  18 Junie 2020. President Ramaphosa, Uniegebou, Arcadia, Pretoria. E-pos:  presidentrsa@presidency.gov.za U Eksellensie, OPE BRIEF:   EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. In die lig van optrede van die Suid-Afrikaanse regering wat duidelik skadelik is vir Suid-Afrika en in sekere gevalle ook strydig is met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 en van die Volkereg, …

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. Read More »