MEDIAVERKLARING: 31 Mei- Republiekdag.
Op 31 Mei 2020 herdenk behoudende Afrikaners ǹ besondere dag in die geskiedenis van die Afrikaner se strewe na selfbeskikking: Republiekwording. Nà 59 jaar van Britse oorheersing, waartydens Britse imperialiste hard probeer het om die Afrikanervolk te vernietig, het die Afrikanervolk op 31 Mei 1961 sy vryheid herwin in ǹ Republiek buite die Britse Statebond […]
MEDIAVERKLARING: 31 Mei- Republiekdag. Read More »