Voortrekker monument

Erfenisdag 24 September 2020

Mediaverklaring: Pretoria – 25 September 2020. Geen embargo (English text below) Die wanhopige pogings van Mnr Cyril Ramaphosa om die steun van die mees radikales in die ANC te verkry, raak al meer lagwekkend. Dit blyk onder andere uit sy amptelike toespraak op Erfenisdag 24 September 2020 waarin hy probeer om sy kommunistiese regering se skreiende […]

Erfenisdag 24 September 2020 Read More »