Onderwerp: KAIROS NETWERK se familiebyeenkoms – Pretoria 21 en 22 Julie 2022

Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party het vandag in ʼn mediaverklaring sy party se waardering uitgespreek vir die tweedaagse familiebyeenkoms van die Kairos Netwerk in Pretoria. Advokaat Jurg Prinsloo SC, leier van die party, het hom soos volg uitgelaat: “Die Afrikanervolk is ʼn Christen-volk. Die Afrikaner Selfbeskikking Party is ʼn politieke party wat glo […]

Onderwerp: KAIROS NETWERK se familiebyeenkoms – Pretoria 21 en 22 Julie 2022 Read More »