Mediaverklarings

Afrikaner Selfbeskikking Party Mediaveklarings

ONDERWERP: 31 Mei : ‘n Datum met ingrypende betekenis in die Afrikanervolk se geskiedenis.

Die datum 31 Mei roep herinneringe van sowel die onderdrukking as die bevryding van die Afrikanervolk op. Op 31 Mei 1902 is die ooreenkoms in Melrose-huis in Pretoria onderteken waardeur die twee internasionaal-erkende Boere-Republieke na jarelange oorlog onderwerp is aan die koninkryk van Brittanje. Hierdie oorgawe is op die Boerevolk afgedwing deur die volksmoord wat
Lees die artikel verder…

ONDERWERP : AFSTERWE VAN SY MAJESTEIT KONING GOODWILL ZWELITHINI

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) betuig sy opregte meegevoel met die koninklike familie van die Zoeloevolk en met die Zoeloevolk oor die afsterwe van Sy Majesteit Koning Goodwill Zwelithini vanoggend in die ouderdom van 72 jaar. Die afgestorwe koning was ʼn onverskrokke leier wat die belange van die Zoeloevolk altyd voorop gestel het in sy
Lees die artikel verder…

Donald Trump Trail

SUBJECT: ACQUITTAL OF PRESIDENT TRUMP IN SECOND IMPEACHMENT TRIAL

The Afrikaner Self-determination Party (“AFRSP”) congratulates President Trump on his acquittal on Saturday 13 February 2021 by the Senate of the United States of America in the second impeachment trial initiated by the Democratic Party and certain Republican Party members. President Trump has been the first president of the United States of America in decades
Lees die artikel verder…

HOëRSKOOL Brackenfell

MEDIAVERKLARING: EFF SE ONDERLIGGENDE POLITIEKE STRATEGIE WEEREENS ONTBLOOT DEUR BEVINDING VAN GEEN RASSISME BY PARTYTJIE VAN BRACKENFELL HOëRSKOOLLEERLINGE

MEDIAVERKLARING (English version below)    GEEN EMBARGO Die bevinding van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement dat daar nà ǹ deeglike ondersoek bevind is dat daar geen getuienis van rassisme was met die reëlings van ǹ partytjie vir leerlinge van Brackenfell Hoërskool vroeër vanjaar nie, ontbloot weereens die onderliggende politieke strategie van die EFF.  Die EFF se strategie in
Lees die artikel verder…