Dissipline is onontbeerlik vir sukses in enige organisasie
Dissipline is onontbeerlik vir sukses in enige organisasie. Destemeer in ń verdegings/beskermingsmag. Ek lees vanoggend vroeg hoe twee “wise guys” wat saam met die Kanadese skerpskutter “Wali” vir Oekraïne in die Donbas streek geveg het, die ervare “Wali” se waarskuwing verontagsaam het om nie die dekking van hul loopgraaf te verlaat om te gaan rook […]
Dissipline is onontbeerlik vir sukses in enige organisasie Read More »