Kennisgewing aan lede oor verkiesingsdeelname 2024

Aankondiging: Die Afrikaner Selfbeskikking Party neem nie deel aan die 2024 nasionale verkiesing nie. Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) het besluit om nie deel te neem aan die 2024 nasionale verkiesing in Suid-Afrika nie. Die redes is die volgende: Daar gaan volgens die Verkiesingskommissie meer as 20 000 stemlokale dwarsoor die land wees. Met politieke partye […]

Kennisgewing aan lede oor verkiesingsdeelname 2024 Read More »