Maand: Junie 2020

MEDIA STATEMENT: THE AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY DEMANDS IMMEDIATE COMPLIANCE BY THE SOUTH AFRICAN GOVERNMENT WITH THREE DEMANDS.

The AFRIKANER SELF-DETERMINATION PARTY (“AFRSP”) has today submitted three demands to President Cyril Ramaphosa in an open letter from its leader, advocate Jurg Prinsloo SC, and has demanded that the three demands be complied with immediately. The full text of the letter is attached hereto and is also available on the web site of the
Lees die artikel verder…

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

                                                                                                                  18 Junie 2020. President Ramaphosa, Uniegebou, Arcadia, Pretoria. E-pos:  presidentrsa@presidency.gov.za U Eksellensie, OPE BRIEF:   EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. In die lig van optrede van die Suid-Afrikaanse regering wat duidelik skadelik is vir Suid-Afrika en in sekere gevalle ook strydig is met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 en van die Volkereg,
Lees die artikel verder…

MEDIAVERKLARING: DIE AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY EIS ONMIDDELLIKE NAKOMING VAN DRIE EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY (“AFRSP”) het vanoggend in ʼn ope brief van sy leier, advokaat Jurg Prinsloo SC, aan president  Cyril Ramaphosa drie skriftelike eise gestel en geëis dat die Suid-Afrikaanse regering onmiddellik daaraan voldoen. Die volledige teks van die brief is hierby aangeheg en is ook beskikbaar op die webblad van die Afrikaner Selfbeskikking
Lees die artikel verder…

MEDIA STATEMENT: SOLIDARITY WITH LAW ENFORCEMENT OFFICIALS IN AMERICA WHO ARE GOOD PEOPLE, AND WITH PRESIDENT TRUMP, REGARDING THE CRIMES CURRENTLY PERPETRATED IN THE USA UNDER THE GUISE OF A CAMPAIGN CALLED “BLACK LIVES MATTER”

The Afrikaner Self-determination Party (“AFRSP”), a Christian nationalist party in South Africa, declare its solidarity with all the good people of all races who serve as law enforcement officials in the United States of America, and President Trump, who are facing a concerted criminal onslaught against the American people under the guise of a campaign
Lees die artikel verder…

anc

MEDIAVERKLARING: DIE SOGENAAMDE “BLACK FRIDAY” KAMPANJE VAN DIE ANC / SA KOMMUNISTIESE PARTY / COSATU

Op Donderdag 4 Junie 2020 is daar in die media aangekondig dat die ANC / SA Kommunistiese Party / COSATU Alliansie ǹ sogenaamde “Swart Vrydag” kampanje gaan loods na aanleiding van die onlangse dood van ene George Floyd in die VSA. Soos Suid-Afrikaners waarskynlik al gewoond geword het, probeer die Alliansie politieke munt slaan uit
Lees die artikel verder…