Month: Oktober 2020

Adv Jurg Prinsloo SC

Die Onteieningswetsontwerp, 2020

MEDIAVERKLARING      Pretoria      13 Oktober 2020 Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) het kennis geneem van die ANC/SA Kommunistiese Party/COSATU – alliansie regering se publikasie van die Onteieningswetsontwerp, 2020 op Vrydag 9 Oktober 2020. Die AFRSP het reeds op Donderdag 14 Junie 2018 by wyse van die persoonlike skriftelike voorlegging van sy huidige leier, en weer op
Lees die artikel verder…