Februarie 2020

Joe Biden

MEDIAVERKLARING: “Lyin’ Joe” Biden

Wanneer enige persoon streef om die leier van die sterkste nasie op aarde te word, bid die res van die beskaafde wêreld dat daardie persoon beskaafde waardes soos eerlikheid en respek vir vryheidliewende volke sal handhaaf. Die media-onthullings van die oneerlikheid en uiterste minagting van Joe Biden (Demokratiese Party) vir die Afrikanervolk, behoort hom onmiddellik …

MEDIAVERKLARING: “Lyin’ Joe” Biden Read More »

Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977

Wetsgehoorsame mense en die Strafproseswet

Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977 magtig alle privaatpersone wat die eienaar, wettige okkupeerder of persoon in beheer van eiendom is met betrekking waartoe iemand gevind word ENIGE misdaad pleeg, mag sonder ń lasbrief so ń misdadiger in hegtenis neem. Die persoon mag selfs iemand anders magtig om die inhegtenisneming sonder ń lasbrief uit te voer.

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë)

Goeiedag, Dames Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 is ‘n opvolg van laaskeer waar ons oor finansiële behoud gesels het, hierdie week, soos belowe, is ek terug met ‘n artikel oor verstandelike uithouvermoë. INLEIDING Of jy nou met ‘n ernstige gesondheidskwaal worstel, of in ‘n finansiële krisis gedompel is, swaar tye is onvermydelik. Sonder …

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë) Read More »

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 1 (Finansiële Behoud)

Goeiedag, Dames Ek vertrou dat almal van julle ‘n geseënde Christusfees beleef het. Die ou jaar is op sy rug en ons het pas die nuwe jaar tegemoet geloop. Vanuit Dagbestuur se oord is daar ‘n groot behoefte uitgespreek om ons dameslede in staat te stel om ondersteuning aan hul huisgesinne en gemeenskappe te verleen. …

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 1 (Finansiële Behoud) Read More »

MEDIA STATEMENT: The EFF’s ploy to protect their shared communist agenda with the ANC.

On Thursday 13 February 2020 the communist ANC South African regime should have been the focal point in the South African parliament as the destroyers of the once-prosperous, safe and civilised country, South Africa.  The speech of the ANC president, Cyril Ramaphosa was destined to contain more proof of this fact. The facts show that …

MEDIA STATEMENT: The EFF’s ploy to protect their shared communist agenda with the ANC. Read More »

MEDIAVERKLARING:Die EFF se set om hul gemeenskaplike kommunistiese agenda met die ANC te beskerm

Op Donderdag 13 Februarie 2020 moes die kommunistiese ANC regime in die Suid-Afrikaanse parlement die fokuspunt gewees het as die vernietigers van die eens welgestelde, veilige en beskaafde land, Suid- Afrika. Die toespraak van die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sou noodwendig bykomstige bewyse van hierdie feit bevat. Daardie feite dui weereens aan dat kommunisme, die mees …

MEDIAVERKLARING:Die EFF se set om hul gemeenskaplike kommunistiese agenda met die ANC te beskerm Read More »