Aanval op Mnr. Janusz Walus
Mediaverklaring 30 November 2022. Johannesburg. Uitgereik deur adv. Jurg Prinsloo SC Leier, Afrikaner Selfbeskikking Party. Onderwerp: Aanval op Mnr. Janusz Walus. Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party het vandag sy dank en waardering uitgespreek aan die mede-gevangenes van mnr. Janusz Walus vir hul onverskrokke optrede gister toe hulle mnr. Walus te hulp gesnel het […]
Aanval op Mnr. Janusz Walus Read More »