Maand: Desember 2020

HOëRSKOOL Brackenfell

MEDIAVERKLARING: EFF SE ONDERLIGGENDE POLITIEKE STRATEGIE WEEREENS ONTBLOOT DEUR BEVINDING VAN GEEN RASSISME BY PARTYTJIE VAN BRACKENFELL HOëRSKOOLLEERLINGE

MEDIAVERKLARING (English version below)    GEEN EMBARGO Die bevinding van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement dat daar nà ǹ deeglike ondersoek bevind is dat daar geen getuienis van rassisme was met die reëlings van ǹ partytjie vir leerlinge van Brackenfell Hoërskool vroeër vanjaar nie, ontbloot weereens die onderliggende politieke strategie van die EFF.  Die EFF se strategie in
Lees die artikel verder…