Nuus

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

                                                                                                                  18 Junie 2020. President Ramaphosa, Uniegebou, Arcadia, Pretoria. E-pos:  presidentrsa@presidency.gov.za U Eksellensie, OPE BRIEF:   EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. In die lig van optrede van die Suid-Afrikaanse regering wat duidelik skadelik is vir Suid-Afrika en in sekere gevalle ook strydig is met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 en van die Volkereg,
Lees die artikel verder…

Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977

Wetsgehoorsame mense en die Strafproseswet

Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977 magtig alle privaatpersone wat die eienaar, wettige okkupeerder of persoon in beheer van eiendom is met betrekking waartoe iemand gevind word ENIGE misdaad pleeg, mag sonder ń lasbrief so ń misdadiger in hegtenis neem. Die persoon mag selfs iemand anders magtig om die inhegtenisneming sonder ń lasbrief uit te voer.

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë)

Goeiedag, Dames Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 is ‘n opvolg van laaskeer waar ons oor finansiële behoud gesels het, hierdie week, soos belowe, is ek terug met ‘n artikel oor verstandelike uithouvermoë. INLEIDING Of jy nou met ‘n ernstige gesondheidskwaal worstel, of in ‘n finansiële krisis gedompel is, swaar tye is onvermydelik. Sonder
Lees die artikel verder…

Ontwapening van Inwoners

Dit is ‘n feit daar waar die bevolking ontwapen is het die onderdrukking van Volke begin. Dit gee ook vir die misdadiger vrye teuls om met hulle gesteelde wapens vrylik te roof en moor sonder dat die inwoners enige verweer het. Wettige wapens moet net eenvoudig glad nie ingehandig word nie. Willie Cloete Onder-leier Afrikaner
Lees die artikel verder…