Maand: Oktober 2021

krieket-ster Quinton de Kock

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) loof die krieket-ster Quinton de Kock vir sy verset teen die aggressiewe politieke inmenging in sy sportloopbaan deur ondersteuners van die afstootlike “Black Lives Matter”-beweging in die bestuur van Krieket Suid-Afrika. Die tipe optrede van Krieket Suid-Afrika is in ons opinie misbruik van gesag vir politieke doeleindes wat al meer …

krieket-ster Quinton de Kock Read More »