Sluit Aan

Al wat u hoef te doen, is om die onderstaande aansoekvorm in te vul en in te stuur deur te klik op die “Stuur” knoppie onderaan.

Hiermee doen ek aansoek om lidmaatskap van die Afrikaner Selfbeskikking Party. Ek is nie lid van enige ander politieke party of ʼn geheime organisasie nie.

    Hartlik dankie vir u aansluiting as lid.

    Indien u enige probleem ondervind met die invul of stuur van die aansoekvorm, kan u ons kontak vir hulp.

    Bydraes

    BANK: ABSA
    Rekening Naam: Afrikaner Selfbeskikking Party
    Rekening No: 4084235980