Mediaverklarings

Afrikaner Selfbeskikking Party Mediaveklarings

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

                                                                                                                  18 Junie 2020. President Ramaphosa, Uniegebou, Arcadia, Pretoria. E-pos:  presidentrsa@presidency.gov.za U Eksellensie, OPE BRIEF:   EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. In die lig van optrede van die Suid-Afrikaanse regering wat duidelik skadelik is vir Suid-Afrika en in sekere gevalle ook strydig is met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 en van die Volkereg, […]

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. Read More »

MEDIAVERKLARING: DIE AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY EIS ONMIDDELLIKE NAKOMING VAN DRIE EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY (“AFRSP”) het vanoggend in ʼn ope brief van sy leier, advokaat Jurg Prinsloo SC, aan president  Cyril Ramaphosa drie skriftelike eise gestel en geëis dat die Suid-Afrikaanse regering onmiddellik daaraan voldoen. Die volledige teks van die brief is hierby aangeheg en is ook beskikbaar op die webblad van die Afrikaner Selfbeskikking

MEDIAVERKLARING: DIE AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY EIS ONMIDDELLIKE NAKOMING VAN DRIE EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. Read More »

MEDIA STATEMENT: SOLIDARITY WITH LAW ENFORCEMENT OFFICIALS IN AMERICA WHO ARE GOOD PEOPLE, AND WITH PRESIDENT TRUMP, REGARDING THE CRIMES CURRENTLY PERPETRATED IN THE USA UNDER THE GUISE OF A CAMPAIGN CALLED “BLACK LIVES MATTER”

The Afrikaner Self-determination Party (“AFRSP”), a Christian nationalist party in South Africa, declare its solidarity with all the good people of all races who serve as law enforcement officials in the United States of America, and President Trump, who are facing a concerted criminal onslaught against the American people under the guise of a campaign

MEDIA STATEMENT: SOLIDARITY WITH LAW ENFORCEMENT OFFICIALS IN AMERICA WHO ARE GOOD PEOPLE, AND WITH PRESIDENT TRUMP, REGARDING THE CRIMES CURRENTLY PERPETRATED IN THE USA UNDER THE GUISE OF A CAMPAIGN CALLED “BLACK LIVES MATTER” Read More »

anc

MEDIAVERKLARING: DIE SOGENAAMDE “BLACK FRIDAY” KAMPANJE VAN DIE ANC / SA KOMMUNISTIESE PARTY / COSATU

Op Donderdag 4 Junie 2020 is daar in die media aangekondig dat die ANC / SA Kommunistiese Party / COSATU Alliansie ǹ sogenaamde “Swart Vrydag” kampanje gaan loods na aanleiding van die onlangse dood van ene George Floyd in die VSA. Soos Suid-Afrikaners waarskynlik al gewoond geword het, probeer die Alliansie politieke munt slaan uit

MEDIAVERKLARING: DIE SOGENAAMDE “BLACK FRIDAY” KAMPANJE VAN DIE ANC / SA KOMMUNISTIESE PARTY / COSATU Read More »

judgement scale and gavel in judge office

MEDIAVERKLARING: Die uitspraak in die saak Solidarity obo Members v The Minister of Small Business Development and Others case number 21314/20; AFRIFORUM NPC v Minister of Tourism and Others case number 21399/20.

Hierdie uitspraak is op Donderdag 30 April 2020 deur Regter N Kollapen in die Gauteng Afdeling, Pretoria, van die Hooggeregshof, Pretoria, gelewer. Die kern van sy uitspraak was dat dit toelaatbaar is vir die Minister van Toerisme om op grond van kleur (soos in die Broad-based Black Economic Empowerment Act gedefinieër) te diskrimineer wanneer geldelike

MEDIAVERKLARING: Die uitspraak in die saak Solidarity obo Members v The Minister of Small Business Development and Others case number 21314/20; AFRIFORUM NPC v Minister of Tourism and Others case number 21399/20. Read More »

MEDIA STATEMENT: The EFF’s ploy to protect their shared communist agenda with the ANC.

On Thursday 13 February 2020 the communist ANC South African regime should have been the focal point in the South African parliament as the destroyers of the once-prosperous, safe and civilised country, South Africa.  The speech of the ANC president, Cyril Ramaphosa was destined to contain more proof of this fact. The facts show that

MEDIA STATEMENT: The EFF’s ploy to protect their shared communist agenda with the ANC. Read More »