Mediaverklarings

Afrikaner Selfbeskikking Party Mediaveklarings

ONDERWERP: TERRORISTE-AANVAL TEEN ISRAEL OP 7 OKTOBER 2023

MEDIAVERKLARING          ROODEPOORT, SUID-AFRIKA                    GEEN EMBARGO DINSDAG 17 OKTOBER 2023.         UITGEREIK DEUR ADV. JURG PRINSLOO SC, LEIER, AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY ONDERWERP: TERRORISTE-AANVAL TEEN ISRAEL OP 7 OKTOBER 2023 Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party, advokaat Jurg Prinsloo SC, het vandag die inval in die staat Israel en die terroriste-aanval op gewone burgerlikes binne sy grense […]

ONDERWERP: TERRORISTE-AANVAL TEEN ISRAEL OP 7 OKTOBER 2023 Read More »

SUBJECT: ENVISAGED MEMORIAL SERVICE FOR ZULU PRINCE MANGOSUTHO BUTHELEZI IN THE SENOTAPH HALL OF THE VOORTREKKER MONUMENT.

MEDIAVERKLARING (English version below)                                               GEEN EMBARGO ROODEPOORT, SUID-AFRIKA  13 SEPTEMBER 2023. UITGEREIK DEUR ADV. JURG PRINSLOO SC, LEIER, AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY Kontaknommer: 073 327 2061 E: admin@afrsp.org.za ONDERWERP: BEOOGDE GEDENKDIENS IN DIE SENOTAAFSAAL VAN DIE VOORTREKKERMONUMENT VIR ZOELOE-PRINS MANGOSUTHO BUTHELEZI. Die Afrikaner Selfbeskikking Party het kennis geneem van die voorneme van die beheerliggaam van die Voortrekkermonument

SUBJECT: ENVISAGED MEMORIAL SERVICE FOR ZULU PRINCE MANGOSUTHO BUTHELEZI IN THE SENOTAPH HALL OF THE VOORTREKKER MONUMENT. Read More »

Plaasaanvalle

DIE HERHAALDE OPROEP VAN MALEMA: “SHOOT TO KILL” “KILL THE BOER, THE FARMER”

MEDIAVERKLARING                                                                            GEEN EMBARGO ROODEPOORT, SUID-AFRIKA 31 JULIE  2023. UITGEREIK DEUR ADV. JURG PRINSLOO SC, LEIER, AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY Kontaknommer: 073 327 2061 E: admin@afrsp.org.za ONDERWERP: DIE HERHAALDE OPROEP VAN MALEMA: “SHOOT TO KILL” “KILL THE BOER, THE FARMER” Op Saterdag 29 Julie 2023 het die leier van die “Economic Freedom Fighters” (“EFF”), Julius Malema, weereens in

DIE HERHAALDE OPROEP VAN MALEMA: “SHOOT TO KILL” “KILL THE BOER, THE FARMER” Read More »

27 April 2023. Daar is geen vryheid vir die Afrikanervolk

27 April 2023. Daar is geen vryheid vir die Afrikanervolk op hierdie dag nie. Net verdere pogings van die vyandige rasbehepte regering en sy meelopers om die volk stelselmatig te vernietig. Deur uitwissing van sigbare herinnerings aan die ware geskiedenis van Suid-Afrika by wyse van vervanging van tipies Afrikaner straat-en plekname met name van mense

27 April 2023. Daar is geen vryheid vir die Afrikanervolk Read More »

ONDERWERP: DIE EFF SE DREIGEMENT VAN “SLUITING” VAN SUID-AFRIKA OP 20 MAART 2023

Die dreigement van Julius Malema en ander lede van die EFF dat die EFF Suid-Afrika op Maandag 20 Maart 2023 sal “sluit” kan nie ligtelik opgeneem word nie. Malema, die oud-leier van die ANC- Jeugliga, het self by herhaling in die openbaar sy nuwe party, die EFF, verbind tot rewolusie om kwansuis ekonomiese vryheid van

ONDERWERP: DIE EFF SE DREIGEMENT VAN “SLUITING” VAN SUID-AFRIKA OP 20 MAART 2023 Read More »

DIE SOGENAAMDE “DIVERSITEIT”- LESING BY FISH HOEK HIGH SCHOOL IN DIE WES-KAAP.

ONDERWERP: DIE SOGENAAMDE “DIVERSITEIT”- LESING BY FISH HOEK HIGH SCHOOL IN DIE WES-KAAP. Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party, advokaat Jurg Prinsloo SC, het vandag sy party se afsku uitgespreek oor die onlangse sogenaamde “diversiteit”-lesing wat ʼn vrou genaamd Asanda Ngoasheng onlangs by die Fish Hoek High School in die Wes-Kaap gelewer het. Advokaat

DIE SOGENAAMDE “DIVERSITEIT”- LESING BY FISH HOEK HIGH SCHOOL IN DIE WES-KAAP. Read More »