Mediaverklarings

Afrikaner Selfbeskikking Party Mediaveklarings

AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY VERWERP DIE SOGENAAMDE “UNLAWFUL ENTRY ON PREMISES” WETSONTWERP

ONDERWERP: AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY VERWERP DIE SOGENAAMDE “UNLAWFUL ENTRY ON PREMISES” WETSONTWERP EN STEL NUWE, VERBETERDE WETLIKE BESKERMING VOOR VIR WETTIGE SUID-AFRIKAANSE HUIS- EN GRONDBEWONERS. Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”), advokaat Jurg Prinsloo SC, het Vrydag in ʼn sterkbewoorde skriftelike voorlegging van die party aan die Departement van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling […]

AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY VERWERP DIE SOGENAAMDE “UNLAWFUL ENTRY ON PREMISES” WETSONTWERP Read More »

Re: Written comments on proposed Unlawful Entry on Premises Bill, [B – 2022]

16 September 2022 Director-General: Justice and Constitutional Development, Pretoria. Attention: Ms A Botha. By e-mail: AlBotha@justice.gov.za Dear Madam, Re: Written comments on proposed Unlawful Entry on Premises Bill, [B – 2022] In respect of Clause 1 (Definitions): A “lawful occupier” as defined in this clause is any person who physically occupies a premises, only excluding

Re: Written comments on proposed Unlawful Entry on Premises Bill, [B – 2022] Read More »

Moontlike grootskaalse ontwrigting 24 Augustus 2022

Boodskap van adv. Jurg Prinsloo. SC, leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party: Dinsdag 23 Augustus 2022. Alle volksgenote word gevra om uiters bedag te wees op moontlike grootskaalse ontwrigting van openbare dienste en selfs geweldpleging wat mag voortspruit uit die landwye protes wat verskeie vakbonde beplan vir more, 24 Augustus. Voorsorg moet deur ons elkeen

Moontlike grootskaalse ontwrigting 24 Augustus 2022 Read More »

Onderwerp: KAIROS NETWERK se familiebyeenkoms – Pretoria 21 en 22 Julie 2022

Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party het vandag in ʼn mediaverklaring sy party se waardering uitgespreek vir die tweedaagse familiebyeenkoms van die Kairos Netwerk in Pretoria. Advokaat Jurg Prinsloo SC, leier van die party, het hom soos volg uitgelaat: “Die Afrikanervolk is ʼn Christen-volk. Die Afrikaner Selfbeskikking Party is ʼn politieke party wat glo

Onderwerp: KAIROS NETWERK se familiebyeenkoms – Pretoria 21 en 22 Julie 2022 Read More »

grayscale photo of man holding rifle

Dissipline is onontbeerlik vir sukses in enige organisasie

Dissipline is onontbeerlik vir sukses in enige organisasie. Destemeer in ń verdegings/beskermingsmag. Ek lees vanoggend vroeg hoe twee “wise guys” wat saam met die Kanadese skerpskutter “Wali” vir Oekraïne in die Donbas streek geveg het, die ervare “Wali” se waarskuwing verontagsaam het om nie die dekking van hul loopgraaf te verlaat om te gaan rook

Dissipline is onontbeerlik vir sukses in enige organisasie Read More »

DIE OOGLOPENDE VALS VERDUIDELIKINGS VIR POETIN SE INVAL IN OEKRAïNE

Die wêreld is geskok deur die inval van Russiese magte in Oekraïne. Geskok omdat die inval self ʼn duidelike skending van die soewereiniteit van Oekraïne is, en  ook weens die duidelike vals verduidelikings wat onderskeidelik vòòr, en ná, die begin van die inval deur die huidige diktatoriale president van Rusland, Wladimir Poetin, en sy ambassadeur

DIE OOGLOPENDE VALS VERDUIDELIKINGS VIR POETIN SE INVAL IN OEKRAïNE Read More »

Onderwerp: BRAND IN DIE PARLEMENT VAN SUID-AFRIKA – 2 JANUARIE 2022

Die Afrikaner Selfbeskikking Party het sedert vroeg op 2 Januarie 2022 saam met die res van Suid-Afrika se burgers en die buiteland aanskou hoe groot dele van die parlementsgebou in Kaapstad brand. Volgens die nuutste inligting smeul sekere dele daarvan vandag nog en is een persoon in hegtenis geneem onder verdenking van huisbraak en brandstigting.

Onderwerp: BRAND IN DIE PARLEMENT VAN SUID-AFRIKA – 2 JANUARIE 2022 Read More »

photo of red boxes

Kersboodskap van Adv Jurg Prinsloo SC, leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party.

Ná afloop van nog ʼn jaar van beproewing het ons volk rede om ontevrede te wees met ons omstandighede: Langdurige inperkings deur die kommunistiese ANC-regering van Suid-Afrika onder die vaandel van die Covid 19 regulasies wat nie net die bevolking verarm het, besighede vernietig het, werkloosheid tot die hoogste vlak laat toeneem het, en die

Kersboodskap van Adv Jurg Prinsloo SC, leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party. Read More »

AFGELOPE STEMMING OOR WYSIGING VAN ARTIKEL 25 VAN DIE GRONDWET VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Die parlementêre debat, stemming en mediaverklarings oor die wysiging van artikel 25 van die Suid-Afrikaanse grondwet op Dinsdag 7 Desember 2021 het sekere dinge weer duidelik gemaak. Die ANC het sy onverbloemde vyandskap teenoor die blankes van Suid-Afrika, insluitend die Afrikanervolk, weer gewys in die debat en in die stemming. Mathole Motshekga, daardie ou bekende

AFGELOPE STEMMING OOR WYSIGING VAN ARTIKEL 25 VAN DIE GRONDWET VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Read More »