Internasionale Politiek en Suid Afrika
Die dae dat Suid-Afrika ‘n rol gespeel het in internasionale politiek is verby. Internasionale Politiek en Suid Afrika se paaie het geskei.
Die dae dat Suid-Afrika ‘n rol gespeel het in internasionale politiek is verby. Internasionale Politiek en Suid Afrika se paaie het geskei.
Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977 magtig alle privaatpersone wat die eienaar, wettige okkupeerder of persoon in beheer van eiendom is met betrekking waartoe iemand gevind word ENIGE misdaad pleeg, mag sonder ń lasbrief so ń misdadiger in hegtenis neem. Die persoon mag selfs iemand anders magtig om die inhegtenisneming sonder ń lasbrief uit te voer.
Goeiedag, Dames Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 is ‘n opvolg van laaskeer waar ons oor finansiële behoud gesels het, hierdie week, soos belowe, is ek terug met ‘n artikel oor verstandelike uithouvermoë. INLEIDING Of jy nou met ‘n ernstige gesondheidskwaal worstel, of in ‘n finansiële krisis gedompel is, swaar tye is onvermydelik. Sonder …
Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë) Read More »
Goeiedag, Dames Ek vertrou dat almal van julle ‘n geseënde Christusfees beleef het. Die ou jaar is op sy rug en ons het pas die nuwe jaar tegemoet geloop. Vanuit Dagbestuur se oord is daar ‘n groot behoefte uitgespreek om ons dameslede in staat te stel om ondersteuning aan hul huisgesinne en gemeenskappe te verleen. …
Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 1 (Finansiële Behoud) Read More »
Die staatsrede of SONA het in werklikheid niks nuuts opgelewer nie. Dit was ‘n geweldige lang toespraak van niksseggende woorde.
ASP het nou gereorganiseer met ‘n splinternuwe bestuur wat absoluut gefokus is om Selfbeskikking vir die Afrikaner Volk te bewerkstellig. Ons is bereid om saam enige individu of organisasie wat ware Selfbeskikking nastreef vir ons mense, met die einddoel ‘n volkome Soewereine staat, te werk en hande te vat.
Dit is ‘n feit daar waar die bevolking ontwapen is het die onderdrukking van Volke begin. Dit gee ook vir die misdadiger vrye teuls om met hulle gesteelde wapens vrylik te roof en moor sonder dat die inwoners enige verweer het. Wettige wapens moet net eenvoudig glad nie ingehandig word nie. Willie Cloete Onder-leier Afrikaner …
Afrikaner Selfbeskikking Party Visie 2020 – beteken in oogkundige terme dat jy goed kan sien. Hoekom gebruik ek juis dit as as aanhef? Die rede daartoe is dat die Afrikaner Volk moet begin om hulle visie wyer te maak as hulle alledaagse bestaan. Voorbereiding vir die aanslag van Kommunisme Ons vyande lê in die loopgrawe …
Die belasting betalers moet nou gestraf word vir die onbevoegheid van die hele ANC regering van 1994 tot vandag.Die ANC kaders het nog nooit ‘n idee gehad hoe om ‘n moderne land met ‘n moderne ekonomie te beheer en te regeer nie.
Kom alle volksgenote kom ons maak die 2020 fees die grootste in die geskiedenis en ruk op om dit by te woon.