Plaasmoord Optog 9 Oktober

Ek wil graag al ons lede en ondersteuners in die omgewing aanmoedig om die geleentheid, ń optog na die Uniegebou en oorhandiging van ń eisskrif, mee te maak. Ek het ń tyd gelede op uitnodiging van hierdie jongmense ń uitstekende vergadering met hulle, en ander, gehad en daar oor die noodsaaklikheid van ons toekomstige wedersydse samewerking in projekte wat ons volk se vryheid en veiligheid sal bevorder, saangestem. Ek het hul ook van die voorgenome loodsing van die AFRSP Jeugbeweging ingelig. Daar is groot toekomstige voordeel te kry in veral toekomstige samewerking tussen ons AFRSP Jeugbeweging en hierdie burgerlike jeugorganisasie.

Ons kom 9 uur bymekaar by Magnolia Dal,Vertrek 10 uur na die Uniegebou,Die verigtinge sal dan 11 uur begin daar by die Uniegebou.Ons sal op die laatste half 1 klaar wees.

Adv. Jurg Prinsloo SC

Leier AFRSP