Nuus

krieket-ster Quinton de Kock

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) loof die krieket-ster Quinton de Kock vir sy verset teen die aggressiewe politieke inmenging in sy sportloopbaan deur ondersteuners van die afstootlike “Black Lives Matter”-beweging in die bestuur van Krieket Suid-Afrika. Die tipe optrede van Krieket Suid-Afrika is in ons opinie misbruik van gesag vir politieke doeleindes wat al meer […]

krieket-ster Quinton de Kock Read More »

Beroep om vrywillige bydraes

Geagte volksgenote, ons almal besef sekerlik in watter gemors ons land verkeer as gevolg van die ANC-regering. Ons MOET uit hierdie omdedrukkende staatkundige bedeling kom. Die Afrikaner Selfbeskikking Party is ons enigste hoop daarvoor. Die party werk onverpoos, en is tans besig met kritiek-belangrike voorbereiding om Volkeregtelik ons selfbeskikkingsreg af te kan dwing. Al die

Beroep om vrywillige bydraes Read More »

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING.

                                                                                                                  18 Junie 2020. President Ramaphosa, Uniegebou, Arcadia, Pretoria. E-pos:  presidentrsa@presidency.gov.za U Eksellensie, OPE BRIEF:   EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. In die lig van optrede van die Suid-Afrikaanse regering wat duidelik skadelik is vir Suid-Afrika en in sekere gevalle ook strydig is met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 en van die Volkereg,

OPE BRIEF: EISE AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING. Read More »

Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977

Wetsgehoorsame mense en die Strafproseswet

Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977 magtig alle privaatpersone wat die eienaar, wettige okkupeerder of persoon in beheer van eiendom is met betrekking waartoe iemand gevind word ENIGE misdaad pleeg, mag sonder ń lasbrief so ń misdadiger in hegtenis neem. Die persoon mag selfs iemand anders magtig om die inhegtenisneming sonder ń lasbrief uit te voer.

Wetsgehoorsame mense en die Strafproseswet Read More »

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë)

Goeiedag, Dames Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 is ‘n opvolg van laaskeer waar ons oor finansiële behoud gesels het, hierdie week, soos belowe, is ek terug met ‘n artikel oor verstandelike uithouvermoë. INLEIDING Of jy nou met ‘n ernstige gesondheidskwaal worstel, of in ‘n finansiële krisis gedompel is, swaar tye is onvermydelik. Sonder

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë) Read More »

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 1 (Finansiële Behoud)

Goeiedag, Dames Ek vertrou dat almal van julle ‘n geseënde Christusfees beleef het. Die ou jaar is op sy rug en ons het pas die nuwe jaar tegemoet geloop. Vanuit Dagbestuur se oord is daar ‘n groot behoefte uitgespreek om ons dameslede in staat te stel om ondersteuning aan hul huisgesinne en gemeenskappe te verleen.

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 1 (Finansiële Behoud) Read More »