Kommunisme

Alle Mediaverklaring aangaande kommunisme

anc

MEDIAVERKLARING: DIE SOGENAAMDE “BLACK FRIDAY” KAMPANJE VAN DIE ANC / SA KOMMUNISTIESE PARTY / COSATU

Op Donderdag 4 Junie 2020 is daar in die media aangekondig dat die ANC / SA Kommunistiese Party / COSATU Alliansie ǹ sogenaamde “Swart Vrydag” kampanje gaan loods na aanleiding van die onlangse dood van ene George Floyd in die VSA. Soos Suid-Afrikaners waarskynlik al gewoond geword het, probeer die Alliansie politieke munt slaan uit […]

MEDIAVERKLARING: DIE SOGENAAMDE “BLACK FRIDAY” KAMPANJE VAN DIE ANC / SA KOMMUNISTIESE PARTY / COSATU Read More »

MEDIA STATEMENT: The EFF’s ploy to protect their shared communist agenda with the ANC.

On Thursday 13 February 2020 the communist ANC South African regime should have been the focal point in the South African parliament as the destroyers of the once-prosperous, safe and civilised country, South Africa.  The speech of the ANC president, Cyril Ramaphosa was destined to contain more proof of this fact. The facts show that

MEDIA STATEMENT: The EFF’s ploy to protect their shared communist agenda with the ANC. Read More »

MEDIAVERKLARING:Die EFF se set om hul gemeenskaplike kommunistiese agenda met die ANC te beskerm

Op Donderdag 13 Februarie 2020 moes die kommunistiese ANC regime in die Suid-Afrikaanse parlement die fokuspunt gewees het as die vernietigers van die eens welgestelde, veilige en beskaafde land, Suid- Afrika. Die toespraak van die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sou noodwendig bykomstige bewyse van hierdie feit bevat. Daardie feite dui weereens aan dat kommunisme, die mees

MEDIAVERKLARING:Die EFF se set om hul gemeenskaplike kommunistiese agenda met die ANC te beskerm Read More »

MEDIAVERKLARING: Die ANC versnel die skepping van ‘n kommunistiese rewolusionêre klimaat in Suid-Afrika

Daar kan geen twyfel meer wees dat die ANC besig is omdie skepping van ʼn kommunistiese rewolusionêre agenda in Suid-Afrika te versnel nie. Eers het die ANC president en huidige president vanmSuid-Afrika, Cyril Ramaphosa tydens sy sogenaamde “Versoeningsdag”-toespraak op 16 Desember 2019 valslik beweer dat die Voortrekkers van 1838 “invallers” in Zoeloe-grongebied was en datbdienZoeloe-krygers

MEDIAVERKLARING: Die ANC versnel die skepping van ‘n kommunistiese rewolusionêre klimaat in Suid-Afrika Read More »

MEDIA STATEMENT: The ANC accelerates the creation of a communist revolutionary climate in South Africa

There can be no doubt anymore that the ANC is accelerating the creation of  a communist revolutionary climate in South Africa. First, in his so-called “Day of Reconciliation” speech on 16 December 2019, ANC president and current president of South Africa, Cyril Ramaphosa, falsely alleged that the Voortrekkers of 1838 were “invaders” of Zulu territory

MEDIA STATEMENT: The ANC accelerates the creation of a communist revolutionary climate in South Africa Read More »