Afrikaner Selfbeskikking Party

Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977

Wetsgehoorsame mense en die Strafproseswet

Artikel 42 (3) van die Strafproseswet 51 van 1977 magtig alle privaatpersone wat die eienaar, wettige okkupeerder of persoon in beheer van eiendom is met betrekking waartoe iemand gevind word ENIGE misdaad pleeg, mag sonder ń lasbrief so ń misdadiger in hegtenis neem. Die persoon mag selfs iemand anders magtig om die inhegtenisneming sonder ń lasbrief uit te voer.

Wetsgehoorsame mense en die Strafproseswet Read More »

Die Rol van Suid-Afrikaanse Dames in 2020

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë)

Goeiedag, Dames Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 is ‘n opvolg van laaskeer waar ons oor finansiële behoud gesels het, hierdie week, soos belowe, is ek terug met ‘n artikel oor verstandelike uithouvermoë. INLEIDING Of jy nou met ‘n ernstige gesondheidskwaal worstel, of in ‘n finansiële krisis gedompel is, swaar tye is onvermydelik. Sonder

Suid-Afrikaanse Dames in 2020 – Deel 2 (Verstandelike Uithouvermoë) Read More »

Afrikaner Selfbeskikking Party rig versoek aan mede Afrikaner organisasies wat dieselfde beleid nastreef

Afrikaner Selfbeskikking Party rig versoek aan mede Afrikaner organisasies wat dieselfde beleid nastreef

ASP het nou gereorganiseer met ‘n splinternuwe bestuur wat absoluut gefokus is om Selfbeskikking vir die Afrikaner Volk te bewerkstellig. Ons is bereid om saam enige individu of organisasie wat ware Selfbeskikking nastreef vir ons mense, met die einddoel ‘n volkome Soewereine staat, te werk en hande te vat.

Afrikaner Selfbeskikking Party rig versoek aan mede Afrikaner organisasies wat dieselfde beleid nastreef Read More »

In 'n onderhoud verduidelik Richard Quest hoe Suid Afrika se hele ekonomie gekaap is en wat die buitewêreld werklik hiervan dink.

“Julle hele ekonomie was gekaap! Hoeveel mense dien vonisse uit?” -Richard Quest

Die Suid Afrikaanse regering sit met hulle vinger in hulle ore want hulle geloofwaardigheid bestaan net nie meer nie. Ramaphosa as President het geen geloofwaardigheid meer nie want sy oggend en aand praatjies stem glad nie meer ooreen nie. Dit is tipies vakbond taktiek kom met ‘n klomp verskuilde agendas na die onderhandelings tafel en

“Julle hele ekonomie was gekaap! Hoeveel mense dien vonisse uit?” -Richard Quest Read More »