Majuba Dag Fees
Die Majuba dag fees is die herdenking van die slag van Majuba is een van ons Volk se belangrikste datums op die Afrikaner se volkskalender.
Die Majuba dag fees is die herdenking van die slag van Majuba is een van ons Volk se belangrikste datums op die Afrikaner se volkskalender.
Die dae dat Suid-Afrika ‘n rol gespeel het in internasionale politiek is verby. Internasionale Politiek en Suid Afrika se paaie het geskei.
Internasionale Politiek en Suid Afrika Read More »
Afrikaner Selfbeskikking Party Visie 2020 – beteken in oogkundige terme dat jy goed kan sien. Hoekom gebruik ek juis dit as as aanhef? Die rede daartoe is dat die Afrikaner Volk moet begin om hulle visie wyer te maak as hulle alledaagse bestaan. Voorbereiding vir die aanslag van Kommunisme Ons vyande lê in die loopgrawe
Afrikaner Selfbeskikking Party Visie 2020 Read More »
Die Suid Afrikaanse regering sit met hulle vinger in hulle ore want hulle geloofwaardigheid bestaan net nie meer nie. Ramaphosa as President het geen geloofwaardigheid meer nie want sy oggend en aand praatjies stem glad nie meer ooreen nie. Dit is tipies vakbond taktiek kom met ‘n klomp verskuilde agendas na die onderhandelings tafel en
“Julle hele ekonomie was gekaap! Hoeveel mense dien vonisse uit?” -Richard Quest Read More »